MarktPlaza

VYFTIEN MINUTE - Karen Kingsbury

104x bekeken
3 jaar geleden geplaatst

Kenmerken

Conditie
Gebruikt
Levering
Verzenden
Verzendkosten

Omschrijving

VYFTIEN MINUTE - Karen Kingsbury
Vertaling:Elmarie Botes
Taal: AFRIKAANS
Roman
Struik Christelike Boeke 2013 (352 blz)
Paperback
In goede staat
€ 4,95
Verzenden kosten koper: Brievenbuspost (390gr)
ISBN: 9781415326015

Vyftien minute vertel die verhaal van Zack Dylan, 'n aantreklike drie-en-twintigjarige met 'n groot droom. Hy wil graag by spoggeleenthede vir rekord-gehore sing en sal enigiets doen om dsy droom te bewaarheid. Maar Zack het ook 'n belofte gemaak aan sy meisie, Reese, wat versoek het dat hy deelneem aan die gewilde realiteitsreeks, Vyftien minute. Saam met hierdie belofte het hy haar verseker dat roem nooit in die weg van sy verhouding met God sal kom nie.
Zak raak oornag een van die land se gewildste deelnemers en word vergelyk met 'n jong Tim McGraw. Soos wat sy gewildheid toeneem, word hy gevra om sy geloof te verswyg en nie sy oortuigings bekend te maak nie. Maar op die kruin van sy sukses laat sy keuses hom op die rand van 'n persoonlike tragedie. Sal hy betyds die gevaarligte van roem raaksien? Ofsal hy alles waarvoor hy eens lief was, opgee vir vyftien minute van roem?

Meer titels van Karen Kingsbury:
Verbroken belofte (Ned.)
Laat mij niet los (Ned.)